+202
Selfsorg in Vaalwater

Groendraai Rivier Kothuise

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tershia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

By Groendraai, voel jy God se genade. Vaalwater is vol vriendelike mense en vrede. Hier, waar die wêreld stadiger asemhaal, vind jy ’n plek waar stilte nie leeg is nie, maar vol lewe! Dié gerieflike verblyf is met sorg ingerig, sagte linne, en elke detail is daarop gemik om jou net te laat ontspan en weg te neem van die gejaag van die alledaagse lewe. Hier kan jy jou skoene uitskop, diep asemhaal, en eenvoudig net ‘wees’. Stap die grondpaaie, kyk hoe die son sak, en voel hoe elke oomblik jou weer verbind met dit wat werklik saak maak in die lewe. By Groendraai is meer as net rus vir die liggaam, dit bring soveel rustigheid vir jou siel. Dit herinner jou aan eenvoud, aan stilte, en aan die vreugde van die klein dingetjies! Hier kan jy weer jouself vind, verfris en vernuwe, gereed om die wêreld met nuwe oë aan te pak. Marissa is een wonderlike gasvrou met 'n hart van goud. Sy laat jou so tuis voel en is definitief die tipe persoon wat hierdie wêreld meer van benodig! Groendraai is definitief een van ons gunsteling plekkies om by te gaan asemskep. Een fantastiese plek vol liefde, omgee en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Ahh Tershia - so baie baie dankie vir die mooi woorde oor ons - dit lees omtrent soos 'n kortverhaal! Julle is baie welkom & ons voel bevoorreg dat julle ons gekies het om te kan asemskep!

Thabang M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Home away from home. There's a lot to say but I always tell the host that it's home away from home and it is very peaceful. I came here 3 times and I think I will still be here again. The setup of the house is just perfect and spacious, I just love Groendraai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Thank you Thabang for taking the time to leave us such a positive review. Much appreciated! Thank you for your continued support.

Alida K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Relaxing home away from home. We had such a relaxing time at Groendraai River Cottages. The decor is beautiful and tranquil while the spaciousness of the house and stoep gives the sense of generous luxury. We loved how organised the information is presented - from where to stop along the way for refreshments and scenery to the rules of the board games available at the unit. There was even an adult colouring book with colour pens and pencils - everything speaks of care and thought.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie vir jou moeite om so positiewe terugvoer vir ons te skryf - ons waardeer dit vreeslik baie! Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Karel D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, pragtig, ontspannend. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie vir jou tyd geneem om vir ons die positiewe terugvoer te gee oor julle verblyf. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Carolien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig, ontspan, gerieflik. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Baie dankie, Carolien, vir julle positiewe terugvoer na jul verblyf in Shadowleaf - ons waardeer dit baie. Julle is enige tyd welkom om weer vir ons te kom kuier!

Renaldo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Perfek, beeldskoon en so lekker rustig. Was die heerlikste en rustigste naweek wat ons in 'n lang tyd gehad het. Behalwe vir die mooi omgewing en 'n asemrowende mooi Shadowleaf eenheid, was die mees opvallendste hoe georganiseerd is. Ons gaan nogal gereeld weg en dit is by verre die beste diens wat ons al ooit gekry het, perfek agtermekaar en vrek lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Renaldo, so baie dankie vir jou gawe woorde en 5-ster terugvoer. Ons waardeer dit geweldig baie. Julle is baie welkom om weer te kom kuier!

Shawn G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige, rustige en onvergeetlike ervaring. Pragtige plekkie weg van die geraas en woeligheid van die stad. Maklik om te ry vanaf die teerpad na die eenhede. Alle inligting word baie professioneel met jou gedeel op hulle WhatsApp-platform. Geriewe is modern en netjies. Alles is daar wat 'n mens benodig. Sal weer besoek in September/Oktober maand wanneer die blomme blom .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Shawn, vreeslik baie dankie vir die mooi woorde en baie positiewe terugvoer. Ons is so bly as julle dit geniet het. Julle is welkom - ons sien julle weer later in die jaar!

Yulanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dié pragtige plek het alle verwagting oortref! Ongelooflik mooi omgewing en verblyf! Sal dié plek beslis weer besoek! Die buite warm tub was heerlik. Ons kon die plaas heerlik verken op ons fietse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Hi Yulanda, baie dankie vir die positiewe terugvoer na julle verblyf in Sunfish - ons is in die wolke as ons gaste lekker gebly het! Kom kuier asb weer by ons!

Elize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Stilte, gerief, sterre, oop ruimtes, gasvrou vinnig terugvoer gegee met navrae. Ons as grootouers het baie lekker gebly saam met die kleinkinders. Dit was vir hulle en ons 'n groot bederf. Kinders lekker geswem, visgevang, fiets gery en groot oop grasperke vir speel. Ons het ook die gerief en stilte geniet. Die eenheid is baie goed toegerus. Goeie beddens, linne ens. Ek sal beslis weer teruggaan en sal dit vir enige natuurliefhebber aanbeveel. Enige navrae of onduidelikheid is per WhatsApp goed gekommunikeer deur die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Vreeslik dankie Elize vir jou positiewe terugvoer oor julle verblyf hier by ons Groendraai River Cottages. Hoop ons sien julle weer vir 'n kuier by ons!

Attie R
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Awesome. Awesome facilities and beautiful scenery.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marissa
Groendraai Rivier Kothuise
Thank you very much for taking the time to leave us such a positive review. Much appreciated!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 180
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Groendraai 213KQ, 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad, Vaalwater, 0530, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb88ec644e606abac207aa641e2f3c3d23a4723d60f3870a09b632fc9ab8c109f5876879d25931c110e8884b205c8bf1370b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 Farm Groendraai 213KQ 23 km vanaf Vaalwater af van die R517-pad 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.209494407359 27.973126544626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang