Beskrywing
Grootwater Wildreservaat is die ideale plek vir 'n natuurliefhebber. Dit is in die hartjie van die Waterberge in Limpopo. Grootwater bied 2 kampeerplekke, elk met plek vir 8 gaste. Elke staanplek is buite die netwerk en het sy eie privaat ablusiegeriewe met 'n spoeltoilet en stort. Voëlkykers kan die gebied na hartelus verken. Grootwater het staproetes, en gaste kan op die plaaspaaie fietsry. Wildritte kan bespreek word. Verblyf is heeltemal buite die netwerk en is minder as 2 km vanaf een van die hoofroetes na Botswana.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en 'n addisionele skoonmaakfooi van R120.
Hout, ys en brikette is op aanvraag beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Skoonmaakdiens is na 10:00 op aanvraag beskikbaar en is teen 'n addisionele koste. Betalings moet met aankoms kontant gemaak word.
'n Wildrit en wildbesigtiging kan bespreek word.
Grootwater Wildreservaat moet te alle tye met respek hanteer word.
Let asseblief daarop dat Grootwater Wildreservaat geen kredietkaartfasiliteite het nie.
Vir gerief word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2 houthuisies het elk 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Buitestort en 'n ekstra toilet is beskikbaar. Daar is ook 'n plek om op versoek tente op te slaan. Linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Daar is 'n aparte lapa met 'n kroeg en 'n sitarea. 'n Bosveld Jacuzzi met koue water is ook beskikbaar. Hout en ys is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en 'n addisionele skoonmaakfooi van R120.
Hout, ys en brikette is op aanvraag beskikbaar teen 'n addisionele koste.
'n Skoonmaakdiens is na 10:00 op aanvraag beskikbaar en is teen 'n addisionele koste. Betalings moet met aankoms kontant gemaak word.
'n Wildrit en wildbesigtiging kan bespreek word.
Grootwater Wildreservaat moet te alle tye met respek hanteer word.
Let asseblief daarop dat Grootwater Wildreservaat geen kredietkaartfasiliteite het nie.
Vir gerief word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R33, Grootwater Game Reserve, Ellisras, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang