Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwater Game Lodge & Camping

Wildsplaas
Camping Site
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Grootwater Wildsplaas is die ideale plek vir 'n natuurliefbebber. Dit is in die hartjie van die Waterberge in Limpopo. Grootwater bied 2 kampterreine elk met slaapplek vir 8 gaste. Elke staanplek is onafhanklik van die tradisonele kragnetwerk en het sy eie privaat ablusiegeriewe met 'n spoeltoilet en stort. Voëlkykers kan na hartelus die omgewing verken. Grootwater het voetslaanroetes en gaste kan fietsry op die plaaspaaie. Wildritte kan bespreek word. Verblyf is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk, en is minder as 2 km vanaf een van die hoofroetes na Botswana.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en 'n ekstra skoonmaakfooi van R120 word gehef.
Hout, ys en brikette is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is na 10:00 op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Gaste moet asb. met inklok in kontant betaal.
'n Wildrit en wildbesigtiging kan bespreek word.
Grootwater Wildreservaat moet asb. te alle tye met respek hanteer word.
Let daarop dat Grootwater Wildreservaat nie kredietkaartgeriewe het nie.
Linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Log Cottages
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 houthuisies het elk 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Buitestort en 'n ekstra toilet is beskikbaar. Daar is ook 'n plek om op versoek tente op te slaan. Linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Daar is 'n aparte lapa met 'n kroeg en 'n sitarea. 'n Bosveld Jacuzzi met koue water is ook beskikbaar. Hout en ys is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en 'n ekstra skoonmaakfooi van R120 word gehef.
Hout, ys en brikette is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is na 10:00 op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Gaste moet asb. met inklok in kontant betaal.
'n Wildrit en wildbesigtiging kan bespreek word.
Grootwater Wildreservaat moet asb. te alle tye met respek hanteer word.
Let daarop dat Grootwater Wildreservaat nie kredietkaartgeriewe het nie.
Linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem