Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwater Game Lodge & Camping

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootwater Game Lodge & Camping is in die bekende Waterberg-biosfeer geleë en het slaapplek vir 4 gaste. Die verblyf is ideaal vir verjaarsdagvieringe of funksies.

Die kraal het 2 houthuisies, elk met 'n slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Buitestort, 'n ekstra toilet, en 'n plek om tente op te slaan is op versoek beskikbaar.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese stoof, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware, asook potte en panne toegerus. Daar is 'n aparte lapa met 'n kroeg en sitarea. 'n Bosveld-Jacuzzi met koue water is ook beskikbaar.

Daar is 2 kampeerplekke beskikbaar wat elk 8 gaste kan akkommodeer. Die 2 kampeerplekke het elk sy eie ablusiegeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n swembad om in af te koel.

Grootwater Game Lodge bied skouspelagtige sonsondergange. Wildritte kan vooraf bespreek word. Gaste kan ook stap op die sanderige plaaspaadjies en fietsry. Die plaas spog verder met verskeie voëlspesies en is perfek vir gaste wat voëlkyk geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Grootwater Game Lodge & Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Grootwater Game Lodge & Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem