Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Grootwater Game Lodge & Camping

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Grootwater Game Lodge & Camping
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christine V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V
Gesin met tieners

Sielerus!

'n Heerlike plek om weg te kom van die stad. Ons het gekamp en alhoewel daar nie kragpunte is nie, is daar mooi badkamers. Elke staanplek het sy eie privaat ablusie. Die kinders kon heerlik swem en hulself moeg speel in die veld. Stap en fietsry is heerlik op die plaas. Ideaal ook vir oorslaap oppad Botswana toe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Grootwater Game Lodge & Camping se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle te ontmoet. Ek sien uit om julle weer te sien.

Grootwater Game Lodge & Camping
Niels T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Niels T
Saam met vriende

Fantastic location.

The lodges are situated in a quiet and secluded part of the estate. There is room for additional campers and/or camper vans as part of the area, with power and plenty of washing/ablutions facilities. Each chalet is compact in size but has all the amenities you need. There is also a central communal kitchen. In the kitchen, there is a stove and oven, microwave and gas hob. Due to load shedding, we could not use the electrical appliances and the gas hob was not connected, however, this has been reported to the hosts who have confirmed they will remedy this. The hosts met us upon arrival and we received a friendly welcome, and nothing was too much trouble for them in order to make our stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirjam D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirjam D
Gesin met tieners

A true oasis within the north of South Africa.

Beautiful space with a lot of seats, a pingpong table, a bar, a proper kitchen, nice beds and showers. Beautiful place to stay at!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alex V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex V
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy wil wegbreek van die stad en sy lawaai is dit die plek.

Die diere was skaars omdat die bos so ruig is. Sou aanbeveel die die besigtiging te voet gedoen word. Die bosjaccuzi is n hit, veral in warm dae. Sou graag 'n kroegyskas in die ontspaningsarea wou sien en skerper ligte vir die boekwurms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonet D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet D
Gesin met klein kinders

Rustige bosveldatmosfeer. Saligheid vir jou siel.

Enigste plek waar mens vrede vind vir jou siel is in die bosveld. Wat dit meer aangenaam gemaak het was die gasvryheid van Monica. Die chalets is albei toegerus met sy eie badkamers. Ideaal om 'n groep te gaan wat ook hou van kamp. Ook 'n aparte badkamer vir die kampeerders. Die boskombuis het ek terdeë geniet. Manne het natuurlik die boma as treffer gesien. Het redelik baie wild gesien, kameelperd, koedoes, rooibokke en blesbokke. Reken die ander wild was maar sku vir ons gewees met die 7 jarige seun wat saam was. Die bosjacuzzi kon ons eers die 2de laaste dag gebruik weens die seën van reën vir die bosveld. Is daar 'n volgende keer? Vir seker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha S
Gesin met klein kinders

Heerlike stop op pad Mapungubwe toe. Seuns het so lekker in sand gespeel.

Lieflik, tjoepstil boskamp. Ons sal graag weer oorstop, of dalk selfs langer bly volgende keer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met vriende

Lekker private boskamp vir vuurmaak en kuier, oulik uitgelê.

Gaan verken die reservaat te voet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenkins G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenkins G
Enkelreisiger

Brilliant.

Loved every second of my stay and the friendliness of the host. Thank you for the relaxing experience. Once again thank you for the stay. 5 stars! Truly enjoyed the stay. Clean. Friendly staff and host. Loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c5409d811145410ac436b086e3db70e983b519f1ef31ea02c772a400747b3ff90baf2ec17b6ef948ea4c23156b0194bc7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Off the R33 Grootwater Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.094664664156 27.975815749378