Grootwater Game Lodge & Camping
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word en 'n ekstra skoonmaakfooi van R120 word gehef.
Hout, ys en brikette is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
'n Skoonmaakdiens is na 10:00 op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Gaste moet asb. met inklok in kontant betaal.
'n Wildrit en wildbesigtiging kan bespreek word.
Grootwater Wildreservaat moet asb. te alle tye met respek hanteer word.
Let daarop dat Grootwater Wildreservaat nie kredietkaartgeriewe het nie.
Linne en handdoeke voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R33, Grootwater Wildreservaat, Ellisras, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom