+34
Selfsorg in Stilbaai-Wes

Grysbokkie Self-catering Studio

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Prys sluit in
Selfsorg. Koffie, tee, suiker en koekies vir 1 dag word voorsien.
Breekskadedeposito

A refundable breakage deposit of R3 500 is payable directly to the property.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar van gaste verwag word om die verblyf, eienaars en bure te respekteer met betrekking tot eiendom en geraas. Geen geraas word op die perseel of in die straat na 22:00 toegelaat nie. Gaste sal vir breekskade aanspreeklik gehou word. Die verblyf moet asb. gelaat word soos wat dit ontvang is. Ons was self die linne en handdoeke. Gaste moet asb. sorg dat die kombuis, yskas en stoof skoon is voordat hulle die verblyf verlaat.
Neem asb. kennis dat hierdie verblyf deur trappe bereik word en moontlik nie vir bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Die volgende word voorsien:
Linne, skottelgoedwasmiddel, toiletpapier, 'n sak hout, vuuraanstekers, 'n braairooster en -tanf, filterkoffie, kitskoffie, tee, suiker, melk en beskuitjies.
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Jasmyn Crescent, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4071c040dd169544a0d7078bec3be3eda24a8f5551235704f5e912adcc3646ab5fbaff41b41c3840375ad0241b0b467b5f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 4 Jasmyn Crescent Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.3839711201 21.402243801852
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang