Selfsorg in Agulhas

Happy Tides

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Desireé B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Pragtige uitsig en mooi omgewing met 'n vriendelike petrol joggie by Astron! Ons het lekker genoeg gebly al was daar 'n paar haakplekke soos probleme met die elektriese muurproppe. Ek het eers agterna gesien daar is geen TV nie, maar toe ek navraag gedoen het, is ek nooit geantwoord nie. Die klank vanaf die hoofhuis was nogal steurend, maar hulle het dadelik opgehou toe ons teen 23h20 gekla het omdat ons wou gaan slaap.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 169

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

19 De Waal Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f828d7dc440915018770da55530644cd093b6d37ef9a3e4c0b123e2d0f281c0cb3dfa4ec777970894f5f526124ebd1fe67f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 19 De Waal Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.811575177354 20.048052714535

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang