2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Harbour Terrace 14 is 'n moderne en pragtige woonstel in De Waterkant, Kaapstad. Dié woonstel is op die grens van Groenpunt en De Waterkant wat bekend is vir sy nagklubs en vermaak.
Dié moderne en lieflike solderwoonstel het 1 slaapkamer en is ingerig vir selfsorg. Die woonstel het ook 'n Juliet-balkon met uitsigte in die Waterfront se rigting. Dis stylvol ingerig met 'n slaapkamer bo met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Dit het 'n moderne oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is, 'n Juliet-balkon met uitsigte van die V&A Waterfront en 'n TV met DStv asook 'n DVD-/CD-speler.
Die kompleks het 'n wonderlike swembad, gimnasium, uitstekende sekuriteit en veilige parkeerplek. Dit bied maklike toegang tot die V&A Waterfront en die MyCiti-bushalte. Die verblyf word nie deur beurtkrag geaffekteer nie, aangesien daar 'n rugsteunkragstelsel is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 84
Resensies 332
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Terrace 14 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang