6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid het direkte toegang tot die see.
Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste, asook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ligte, TV en Wi-fi werk gedurende beurtkrag vir u gerief.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n ingeboude braai op die balkon en die stoep op die woonstel se grondverdieping.
Die grondverdieping bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die boonste verdieping bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, die leefareas, 'n kombuis en 'n balkon met braaigeriewe en die mooiste see-uitsig.
Daar is 'n swembad, sekuriteit, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig asook ander veilige parkeerplek in die kompleks.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
De Branders 9 Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 66
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink De Branders 9 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang