De Branders 9

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 persone, asook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n ingeboude braai op die balkon en die stoep op die woonstel se grondverdieping.

Daar is sekuriteit, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig asook ander veilige parkeerplek in die kompleks.

Let asb. op dat troeteldiere nie toegelaat word nie en dat gaste asb. die reëls van die kompleks moet gehoorsaam.

Slaapplek

'n Bespreking by De Branders 9 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na De Branders 9 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za