Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+52
Selfsorg in Hartenbos

Hartenbos Strandhuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Maritza V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Ongelooflike plekkie. Baie lekker gebly, sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lafras D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Ontspannend, lekker lui, opwindend en hopeloos te kort. Ons was twee gesinne wat by Hartenbos Strandhuis gebly het vir die week en ons het verskriklik lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Lekker en mooi. Dit was verskriklik lekker Huis is mooi. Stap afstand van Alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia B
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantasties. Baie lekker gebly. Heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Nice and quiet, clean. Now it was easy to find the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Fantasties. Alles was perfek! Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa R
Kort verblyf
4.8
Apr 2026

Netjies skoon, goed toegerus. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Rustig en veilig. Ek het baie lekker gebly, dit was een van die rustigste plekkies en sal enige tyd dit weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Funeka H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Wonderful, friendly and convenient. Wonderful and convenient for the whole family. Our venue for the church camp meeting was just next door at the sports ground, which means that we could just walk to and back for the services. The house itself has all the essential amenities, and Elmarie was a wonderful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharozade A
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Onvergeetlike, lekker naweek gewees. Ek en my familie het 'n fantastiese tyd gehad. Alles wat jy nodig het, was daar. Dit was onbeskryflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Bespreek

1a Sandrivier Street, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 11 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3bc38a9578480ffc98cf76ef67c0f1ac360d91fb45432b5d9dab9f51dc5356a4d3fe5b695d68c248a04a11be73964fc57b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 11) 59 5 1 5 1a Sandrivier Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -34.121322217667 22.117114914017

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang