6 gaste
1 slaapkamer
4 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 96 Port Natal Avenue, La Mer, 201 Kabeljou, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die kusdorpie Hartenbos, tussen George en Mosselbaai.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, Die eerste slaapkamer het 'n Queen grootte bed. Badkamer met bad en stort oor bad.
Tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Badkamer met stort.
'n Dubbelslaapbank is in die sitarea beskikbaar.
Linne en badkamerhanddoeke word voorsien.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Met genoeg breekgoed om skottelgoedwasser te gebruik.
Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV asook onbeperkte WiFi wat gaste toelaat om te stroom. 'n Toegeboude balkon met 'n gasbraai. Oopplan tussen kombuis, sitkamer en braaiare. Daar is 'n "sea view" vanaf braaiarea.
Onderdakparkeerplek vir 1 voertuig word voorsien en ander oop parkeerplek is ook beskikbaar vir ander voertuie. Daar is ook parkeerplek vir 'n waentjie.
Die woonstel is 30 km vanaf George Lughawe geleë, net 10 km vanaf Mosselbaai, 2,7 km vanaf Langeberg Mall, en 200 m vanaf Hartenbos ATKV en Leefstylsentrum met 'n verskeidenheid winkels, restaurante, 'n Pick 'n Pay, die strand en die speelpark.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 96 Port Natal Avenue, La Mer, 201 Kabeljou, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
96 Port Natal Avenue, La Mer, 201 Kabeljou, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang