Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Colesberg

Hartklop Eer die Lewe

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 177 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Christelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vreedsaam. Uitstaande fasiliteit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Dit was wonderlik om julle te kon ontvang. Sien julle weer.

Annerike M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Het soos 'n tuiskoms gevoel. Ons het heerlik gebly met ons twee klein kinders en een hondekind vir oornag af see toe. Was gerieflik naby aan die OK en die snelweg. Veilig gevoel en die plek is silwer skoon. Daar was nie 'n spikkel mif in die stort nie. Ook meer as genoeg gras vir ons hondekind om sy bene na die langrit te kon uitstrek. Ons bly gerus weer hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Annerika, dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om te sien hoe julle hond die erf geniet het. Tot 'n volgende keer. Mooi loop.

Chris J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie vriendelike ontvangs. Goed uitgerus vir oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Vrolike klomp is julle. Mooi jaar vorentoe.

Caron V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Pleasant. Very comfortable overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Y
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Value for money. Stay was comfortable and restful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
It was a pleasure to have you as my guests.

Timothy C
1 nag
5.0
Jan 2025

Thoroughly enjoyed it. Delightful! Loved the stay and the hosts were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Baie rustig. Baie lekker en skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Dit was 'n genoegen om julle as my gaste te kon ontvang.

Frederik M
1 nag
4.8
Mei 2025

Wonderlike mense. Alles was net reg en my gasvrou was wonderlik en empaties. Soos 'n klip geslaap, want die matras was stewig en perfek. Baie skoon en netjies. Daar kon dalk net 'n televisie gewees het, dit is die enigste aanbeveling wat ek kan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Hartklop Eer die Lewe
Middag Frederik Dankie vir jou resensie. Ons het nie TV nie, maar WiFi is tot gaste se beskikking.

Owen Parvess P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2025

Excellent pet-friendly stay! Louise was a fantastic host. This was the perfect stay-over on our trip from the Western Cape to Gauteng. Louise was an excellent host, and her customer service along with the location were the absolute standouts of our visit. The property felt very safe and was spotlessly clean. Our two dogs thoroughly enjoyed the huge back yard after a long day in the car, which was a massive plus for us. The only very small drawback was the lack of a shower sprayer on the bath tub, but otherwise, it was great value for money. We left feeling refreshed and ready for the rest of our journey. Highly recommended for travellers with pets!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie Z
1 nag
4.6
Des 2025

Gerieflik en behulpsaam. Vriendelike ontvangs en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 177

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 08:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82df9df522d88b030c9b8cb01af856051a0292544abd0db67e007853a13838d5fed146e82fd12ae4d4d9c875e36ce4679494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 177 5 1 5 18 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 08:00 -30.728875677518 25.088344627844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang