Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartklop Eer die Lewe

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Huisreëls

Geen handdoeke word verskaf nie en gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Let wel: Kaartgeriewe is nie beskikbaar nie.
'n Toesluitmotorhuis is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar.
Padkos kan gereël word, mits dit met aankoms gereël word. Gaste moet asb. die gasvrou 3 ure voor hul aankoms in kennis stel.
Die verblyf is troeteldiervriendelik. 2 klein hondjies, terapeutiese honde en gidshonde word toegelaat. Indien gaste hul troeldiere saambring sonder om dit vooraf te reël, sal 'n boete van R200 gehef word. Gaste sal hul betaling verbeur en gevra word om die perseel te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 6 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 5%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: De Jager-straat 18, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82df9df522d88b030c9b8cb01af856051a0292544abd0db67e007853a13838d5fed146e82fd12ae4d4d9c875e36ce4679494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 18 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 08:00 -30.728875677518 25.088344627844
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem