Hartklop Eer die Lewe

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hartklop Eer die Lewe is in Colesberg geleë en bied slaapplek aan 6 gaste.

Gaste kan die Melodie- of Harmonie-eenheid bespreek wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbel- en 2 enkelbeddens en privaat badkamer. Melodie het 'n bad en Harmonie ’n stort. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe is in elke eenheid.

Gaste kan gerus die veilige parkeerplek en braaigeriewe benut. 'n Toesluitmotorhuis is op aanvraag en teen ekstra kostes beskikbaar. Let asb. daarop dat Hartklop Eer die Lewe nie kaartgeriewe het nie.

Colesberg beskik oor tientalle koffiewinkels, restaurante en geskiedkundige besienswaardighede soos die Colesberg-Kemper Museum en die Doornkloof Reservaat.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Hartklop Eer Die Lewe gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false