Hartklop Eer die Lewe
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hartklop Eer die Lewe is in Colesberg geleë en bied verblyf vir tot 8 mense.
Gaste kan die Melodie- of Harmonie-eenhede met slaapplek vir 4 bespreek. Die eenhede is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, en elke eenheid het 'n privaat badkamer. Melodie het 'n bad en Harmonie het 'n stort. Elk van die eenhede het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkering, sowel as braaigeriewe, is beskikbaar vir gaste se gebruik. 'n Sluitbare motorhuis is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar. Let asseblief daarop dat die instansie wel kaartgeriewe het.
Colesberg bied verskeie kafees en restaurante, sowel as historiese besienswaardighede soos die Colesberg-Kemper Museum en die Doornkloof-reservaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 171
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink Hartklop Eer die Lewe het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 08:00 - Adres: 18 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang