6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - 113 Hugonootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in Merweville in die rustige Karoo.
Dié ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers maak gebruik van ’n badkamer wat ’n bad en ’n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ’n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die sitarea het ’n TV en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk. WiFi is nie beskikbaar nie.
Daar is buitebraaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Olga Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 113 Hugonootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartsrus het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
113 Hugonootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang