Hartsrus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk.
Rook is verbode
Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die pad voor hul aankoms, aangesien die toestand kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 113 Hugonootstraat, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang