+43
Gastehuis in Muldersvlei

Hawksmoor House

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
1.0
Diens
1.0
Veiligheid
5.0
Amanda F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Jul 2023

Teleurstellend! Teleurstellend! Teleurstellend! Baie swak diens. Dit is duidelik dat die eiendom in die mark is en huidige bestuur net die nodige doen. Beslis nie enige sterkwalitiet waardig nie. Die staf van die ontbyt was baie behulpsaam en vriendelik en moes verskoning maak dat daar nie botter beskikbaar is nie? Terwyl daar 'n deli minder as 5 min se ry van Hawksmoor is. 'n Klomp aktiwiteite op hul webbladsy wat geadverteer word - wat egter nie beskikbaar is nie. Wat nie aangedui word dat dit net sekere tye van die jaar gebeur nie? Heeltemal te verstane dat beurtkrag 'n probleem is, maar dan behoort die instansie sekerlik 'n kan met water aagebied het vir die spoel van toilette! Ons moes vra dat ons kamers gediens word 14:15 Saterdagmiddag. Ons is werklik dankbaar dat ons ons bespreking moes kanselleer wat ons gehad het vir November vir 18 mense. Ons is net bitter spyt ons het nie betyds die review op Google gelees van Hawksmoor nie - want dan kon ons hierdie ook gekanselleer het.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Louise
Hawksmoor House
Dear Amanda, Thank you for taking the time to share your feedback. We sincerely apologise for the disappointing experience you had during your stay. Please know that Hawksmoor House is now under new management, and we are fully committed to restoring the property to its former glory. We are actively addressing all the shortcomings you experienced and are working hard to ensure that every aspect of the guest experience meets the high standard it should. We truly hope you will consider giving us another chance to show you how much things have improved since your visit. You would be most welcome back. Warm regards, The Hawksmoor House Management Team

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hawksmoor House at Matjieskuil Farm, R304, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA743485d9a21e707aff7132fe2c718e8b9e1304d68cf8eccd9aa6dcb93a31dd6eb576ccd47250795a4cf851993483fd357d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Hawksmoor House at Matjieskuil Farm R304 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.812586243794 18.770469560331
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang