+89
Selfsorg in Oudtshoorn

The Ostrich Baron's Palace.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sadri N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

The accommodation met our expectations. We were a group of bikers staying a whole week doing different riding routes. Ideal place to stay with value for money accommodation. Stayed in Spitzkop unit with very neat amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Hazenjacht Karoo Lifestyle is 'n juweel in die Klein Karoo! Dit was 'n absolute plesier om hier te bly. Ons was vir die KKNK in Oudtshoorn en wou nie in die dorp bly nie. Die 20 km wat ons elke dag gery het om by die fees te kom, was vir ons geen probleem nie. Die huis is pragtig gemeubileer, goeie beddens en kussings. Dit was ook lekker om op die stoep te sit en die lieflike berge en stilte te kon geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maresna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Gemaklik en gerieflik, rustig en salig. Die huis was skoon en netjies, alle fasiliteite was in werkende toestand en ons het die rustige skapies langsaan geniet. Dit is naby genoeg aan Oudtshoorn en De Rust om nie afgesonder te voel nie, maar ver genoeg om die plaaslewe te kan waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

A beautiful, peaceful stay. It was a beautiful stay and so nice and peaceful on the farm. It's far enough out of the town centre to be relaxing, but close enough to be able to visit the sites easily.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Loved the farm location. Centrally located for the areas we wanted to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer by julle tuis gaan. Gevoel ons stap by familie in ons aankoms en check-in was alles so gemaklik. Alles wat jy benodig, is daar en die lugverkoeling het gehelp met die hitte van die Klein Karoo. Die rustige plaaslewe en lekker kuier op die stoep was net wat ons nodig gehad het terwyl ons besienswaardighede en familie besoek het. Baie dankie aan ons gasvrou wat net 'n WhatsApp boodskap weg was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer terugkom, dit was heerlik. Heerlik gebly, omring met rustigheid en veiligheid. Dit was absoluut wonderlik om op 'n werkende plaas te kon oorbly. Ons het deurentyd veilig gevoel, die natuurskoon ervaar, en dit baie geniet. Dit was perfek geleë om Oudtshoorn en omliggende gebiede te verken, en al die pragtige bergpasse te beleef. Alles was soos ons dit verwag het, met net soveel meer. Dit was 'n plesier om hier te oornag vir byna 'n week. Dit was skoon, meublement is goed, die kombuis was goed toegerus, en die badkamer was mooi skoon - ons sal weer teruggaan. Dit was meer as net 'n wegbreek, dit was sielsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en 'n definitiewe moet as mens Oudtshoorn besoek. Dit was die rustigste en skoonste verblyf op ons toer. Alles was soos in die foto's voorgestel. Dit was so rustig tussen die berge en die ou skapies wat so blêr in die agtergrond was so spesiaal gewees. Dit is lekker om so entjie uit die dorp se gedruis te bly en die stilte te kon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Asemrowend! Die huis was pragtig en skoon met die allermooiste uitsig! Sal vir seker aanbeveel en self weer oorbly. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Omgewing wat jou rustig maak. Ons het so lekker gekuier. Rustige, netjiese plaasatmosfeer. Was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 655
20 % AF
R1 655 R1 324
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 655
20 % AF
R1 655 R1 324
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 655
20 % AF
R1 655 R1 324
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 47 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3200692249d34e9af0bc6e567c087e6ed49da171cea481d6988e2854bbc4ca33c85e49dcd4bc1614c2c2e84b81ab0438437a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 655 nouVanaf R1 324 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang