+28
Selfsorg in Oudtshoorn

Hazenjacht Karoo Lifestyle

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marie Antionette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal weer terugkom, dit was heerlik. Heerlik gebly, omring met rustigheid en veiligheid. Dit was absoluut wonderlik om op 'n werkende plaas te kon oorbly. Ons het deurentyd veilig gevoel, die natuurskoon ervaar, en dit baie geniet. Dit was perfek geleë om Oudtshoorn en omliggende gebiede te verken, en al die pragtige bergpasse te beleef. Alles was soos ons dit verwag het, met net soveel meer. Dit was 'n plesier om hier te oornag vir byna 'n week. Dit was skoon, meublement is goed, die kombuis was goed toegerus, en die badkamer was mooi skoon - ons sal weer teruggaan. Dit was meer as net 'n wegbreek, dit was sielsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustig en 'n definitiewe moet as mens Oudtshoorn besoek. Dit was die rustigste en skoonste verblyf op ons toer. Alles was soos in die foto's voorgestel. Dit was so rustig tussen die berge en die ou skapies wat so blêr in die agtergrond was so spesiaal gewees. Dit is lekker om so entjie uit die dorp se gedruis te bly en die stilte te kon waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle W
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Asemrowend! Die huis was pragtig en skoon met die allermooiste uitsig! Sal vir seker aanbeveel en self weer oorbly. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Puik, skoon en netjies en rustig. Baie lekker gebly! Kan beslis aanbeveel. Alles was skoon en netjies. Alles gehad wat ons nodig het. Uitsig is fantasties en baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Netjiese verblyf. Baie netjiese en goed toegeruste verblyf net buite Oudtshoorn. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar en die huisie is silwerskoon met goeie kwaliteit linne. Ons het heerlik gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Aangename en rustige verbly by Hazenjacht. Ons het 2 nagte (dae) oorgebly by Hazenjacht en het ons verbly terdeë geniet. Dit is regtig stil en rustig op die plaas en ons kon met gemak ander plekke by De Rust en Oudtshoorn te besoek. Ons sal beslis weer wil oorbly by Hazenjacht as die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

So lekker gebly, was hartseer om te vertrek . Fantastiese plek! Ligging is perfek, mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annica P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Stunning farm cottage. Beautiful farm cottage with stunning mountain views between Oudtshoorn and De Rust. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Enjoyed it very much. Very nice place. Lovely accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Fantastic. It was absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrismari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Dysselsdorp off the N12, Hazenjacht, 21.5 km from Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8K6BiVGeOuhM0GlfCP1jhr5OLl71Mykn8bAhf7cxdN4jLnTDNY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 Dysselsdorp off the N12 Hazenjacht 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.562274622578 22.416107588402
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang