+14
Selfsorg in Agulhas

Heide Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Vincent C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Memorable first visit to Struisbaai and loved the unique cottage stay. Thanks. Pleasant first stay in Struisbaai. Walking distance to the beach and conveniently close to shops and restaurants. Easy access to the main road leading to Agulhas and tourist attractions. Really not a negative remark, but must mention the close proximity to the main house; although, it does give the feeling of staying with family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut heerlik en rustig met 'n fantastiese gasvrou. Baie dankie vir alles. Was ongelooflik behulpsaam en het vir seker dat ons eenvoudig net 'n plesier was. Die braai gedeelte maak dit net meer spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Goeie ligging en mooi verblyf. Alles wat mens nodig het om by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Centrally located to all restaurants, the harbour, and the sea. Very friendly and helpful hosts. Home away from your own home. Exceeded our expectations. Everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bridgette B
Kort verblyf
4.6
Mei 2026

Uitstekend. Die kuier was ongelooflik, baie lekker. Dit was lekker. Baie netjies en 'n mooi omgewing. Alle geriewe is daar. Baie gerieflike slaap gehad.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlik. Baie aangenaam gewees. Gerieflik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Cute little find in Struisbaai. Heide Cottage is a very cute little place in a good area. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Heide Cottage
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om 'n resensie te skryf! Waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Sarina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker rusplek. Ons het baie lekker daar gekuier. Met aankoms was alles skoon en netjies. Baie vriendelike gasheer. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig het. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Reasonably priced and high quality accommodation. Comfortable, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2c2c17b6f84ccc5b9e5e34ef9e75905df02bd06f3eeffd834ee8aabaf3d22c9c9a65906105f748b57a346278b5108520597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang