Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Agulhas

Heide Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lorna T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Wonderlik. Baie aangenaam gewees. Gerieflik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Cute little find in Struisbaai. Heide Cottage is a very cute little place in a good area. We had a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melinda
Heide Cottage
Baie dankie dat jy tyd afgestaan het om 'n resensie te skryf! Waardeer. Hoop ons sien julle gou weer.

Sarina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker rusplek. Ons het baie lekker daar gekuier. Met aankoms was alles skoon en netjies. Baie vriendelike gasheer. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie netjies en skoon. Baie netjies en skoon met alles wat ons nodig het. Sal volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Reasonably priced and high quality accommodation. Comfortable, convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arrie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie vriendelike. Baie lekker gebly. Baie goeie ligging met baie goeie geriewe en baie vriendelike eienaars. Als wat jy nodig het met 'n baie lekker braai. Stapafstand van alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicol H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Die diens was perfek in alle opsigte. Goeie waarde vir geld, sentraal geplaas asook 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfect. Relaxing and chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Heel lekker. Alles was goed en netjies, geen issues.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Melinda
Heide Cottage
Dankie Jacques vir die review. Waardeer.

Miemie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Skoon, netjies, gemaklike bed, goed toegerus en stapafstand van die hawe winkel. Die kothuis is stapafstand van die hawe en alle winkels. Dit was baie skoon en goed toegerus. Die braai area is lekker en daar is 'n skerm wat kan aftrek indien die wind pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Melinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Heide Avenue, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc8f5fd500adc663af82a868337b42f1b941c34c7962fafcf12881f64577a3c3d9867d463c5b4d90a1a91919e5171d5f29bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 7 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.800643823928 20.054302839805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang