Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heide Self-Catering Flats

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 45

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 45 resensies vir Heide Self-Catering Flats
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Natasha M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Heerlik ontspannend.

Veilig en rustig, netjies en ontspannend.

Natasha M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Baie tevrede met die verblyf.

Rustig, veilig en netjies.

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Peter D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter D

Gemaklik.

Daar word nie duidelik aangedui die eenheid is op die derde verdieping en kan slegs deur trappies bereik word nie. Daar word aangedui dat daar braaiplek is, maar dit is 'n gesamentlike braai-area wat geensins privaat is nie. Die braaiplek is feitlik op die voorstoep van die twee grondeenhede.

Irina S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irina S

Thank you

Very neat unit. Super clean with washing machine as a bonus. Will definitely recommend great value for money.

Ge-ane S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ge-ane S

Die plek was lekker rustig en stil.

Daar is ’n lekker groot swembad om koel te bly.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Dankie. Bly julle het lekker gebly.

Heide Self-Catering Flats
Belinda R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

The weekend was very awesome. I really enjoyed myself.

I would really like it if I go next time, please don't give me a flat with rude neighbours because they don't allow you to talk or make soft music. The neighbours really treated us like kids.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Good day,
Thank you for the feedback and positive overall rating.
Have a wonderful week further.

Heide Self-Catering Flats
Gerdus T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus T

Baie maklik en rustig.

Ons het lekker gebly. Dit was maklik om te bespreek en om in te trek. 10/10.

Heleen V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Goed.

Kussings kan verbeter.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering.
Mooi jaar vorentoe.

Heide Self-Catering Flats
Lynette C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

It was okay, nothing exceptional.

Tub was not clean and place wasn’t clean generally.

Abigail R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail R

My friends and I loved the accommodation. We loved the spaciousness and layout of the flat. The view was so refreshing. We will definitely be booking again soon.

We had one or 2 problems with things in the flat that was not working, but nothing major. It really did not affect our stay at Heide Serengeti at all.

Jaco V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Baie lekker gebly.

Gerieflike verblyf. Redelik naby aan Tygervallei sentrum. Die diens was puik gewees. Het baie lekker gebly. Sal beslis weer oorbly.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Baie dankie.
Mooi jaar vorentoe.

Heide Self-Catering Flats
Gersh J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gersh J

The best by far.

My second stay in as many weeks. Great and super service from Natascha and her team. The flat is clean and beautifully decorated. Property is safe and close to malls and take away spots. 24hour Mkem pharmacy is down the road. Heide Flats is my new spot in Tygervalley!

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Hi Gersh,

Thank you.

Heide Self-Catering Flats
Susan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

Genoeg spasie en puik diens

Sien sterre.

Gersh J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gersh J

Great place for overnight stay.

The flat is great for 2 people with a separate open plan lounge/kitchen area. Wi-Fi is slow. DStv had SS1 for my rugby. We had a small issue with the cleanliness but Natasha was very accommodating and arranged another flat within 30 minutes. I will definitely stay there again just because of their customer service, price and location.

Michael K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michael K

Voldoende.

Toegangskode by elektroniese hek kon gegee gewees het. Beslommernis.

Portia H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Portia H

Dit was baie lekker, stil na 'n lang gevoel by Kday.

Ek sal dit definitief aanbeveel vir familie en vriende, ek sal net wil hê hul moet die basiese ook daar hê soos bietjie sout en skuursponsie, want hul het nie non-stick potte nie en sal ook nie met waslap kan uitwas nie.

Marlize G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G

Alles was so mooi skoon en netjies.

Sal aanbeveel vir ander en weer gebruik maak van die instansie.

Jannie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie S

Heerlik en alles het gewerk.

Het die Kaap en omgewing besoek. Baie goedkoop en lekker.

Maryke M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Skoon en netjies.

Sal beslis weer hier bly.

Gregory Z - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory Z

Dit was te kort.

Goeie ligging en sekuriteit. Ruim en netjies. Maklik om te kry.

Viana V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Viana V

Glad nie so netjies soos op foto’s nie.

Die woonstel was nie skoon. Hare op beddegoed en in stort. Badkamer is vuil. Beddegoed was nie skoon nie en verbleik. Ons was “grillerig” vir die hele woonstel in geheel. Glad nie waarde vir geld nie. Teleurgesteld.

Elmarie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Rustig, stil, veilig, maar te kort.

Woonstel was baie netjies en skoon en daar was als wat ons nodig gehad het, tot skottelgoedopwasmiddel. Beddens was sag en nie opgestaan met 'n seer rug nie. Dit was 'n pluspunt. Sal definitief weer teruggaan. Lekker geleë naby als.

Micaela W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micaela W

Place is clean and spacious.

Very quiet and other guest was friendly too. Perfect for a couple or family to relax.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plek is skoon en ruim.

Baie stil en ander gas was ook vriendelik. Ideaal vir 'n paartjie of gesin om te ontspan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Miera Jodien H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miera Jodien H

Very clean, safe environment and spacious.

We were very pleased with the quality of services we received. It made us feel at home away from home.

Betsie S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S

Was baie lekker om daar te bly! Sal verseker weer!

Baie sentraal geleë, netjies en skoon.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Heide Self-Catering Flats
Poppie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppie M

Baie aangenaam.

Daar is 'n paar dinge wat dalk aandag nodig het, maar oor die algemeen in orde.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Ek hoop om jou weer te sien.

Heide Self-Catering Flats
Nokhuthula M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nokhuthula M

Clean and ideal for family.

We had a pleasant stay. Rooms are adequately furnished and there is high security. The neighbourhood is peaceful. However, I did not see the swimming pool.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Good day Nokhuthula
Thank you for the positive feed back. The swimming pool is in the complex about 50m down from front entrance gate on left.
Hope to see you again.

Heide Self-Catering Flats
Joslinn W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joslinn W

Gerieflik en sentraal.

Heide self-catering was baie sentraal geleë vir ons en die area is baie rustig en netjies.

Heide Self-Catering Flats se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gebly en ons hoop om julle weer te sien.

Heide Self-Catering Flats
Anneen C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneen C

Lekker gebly.

Die bad stort gee 'n groot gemors af. 'n Ordentlike stort moet liewer ingesit word. Lugversorging sal ook lekker wees, veral met die temperatuur wat verskriklik hoog was.

Anonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Hendrik Albertus C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik Albertus C

Goed geleë teen 'n billike prys vir 'n gesin van 4.

Tevrede. Baie sentraal geleë. Verkeer nie te erg in die omgewing.

Nenane O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nenane O

Close to everything, great service from TravelGround.

We went to the bridal fair expo at Tygervalley and we were glad to book accommodation nearby!

Melanie B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie B

It was good

We enjoyed the stay, the units were well equipped - however, we found the shower arrangement to be a bit awkward.

Desmond M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond M

Baie lekker gebly.

Lekker stil, gerieflik en veilig.

Charlie P - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlie P

Die kompleks is baie sentraal geleë.

Die woonstelle is baie goed ingerig, maar daar behoort 'n beter braai-area te wees. Woonstelle op grondvlak is baie blootgestel aan die lawaai en ligte van inkomende voertuie wat by sekere woonstelle direk langs die woonstel se vensters stop. Die woonstelle is geskik vir mense wat nie te lank op een plek wil oorbly nie.

Wybrand L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wybrand L

Netjies en beslis veilig!

Baie dankie, ons het dit werklik geniet. Die blyplek was skoon en netjies en beslis veilig. Met ons aankoms was alles gereël en ons kon na 'n lang pad rustig agteroor sit en ontspan. Die geriewe is baie goed, en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige mense in Namibië om daar te gaan bly. Ons sal beslis weer gebruik maak van die akkommodasie en julle vriendelikheid, en weer en weer daar gaan bly. Dit is sentraal geleë en is beslis 'n â??home away from homeâ?! Nogmaals baie dankie vir alles!

Johan E - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E

Perfek vir wat ons behoefte was.

Ons het alles gehad wat nodig was. Die waterdruk vir die stort was onvoldoende.

Jaco S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco S

Ons was manne wat gaan rugby kyk het, dus vir die doel wat ons dit gebruik het is dit goed genoeg.

Soos genoem, ons was paar manne wat gaan rugby kyk het. Vir ons doel, wat slegs was om 'n slaapplek te hê, was dit goed genoeg. Het uitstekende diens van LekkeSlaap se personeel gekry!

Adri D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Adri D

Skoon en reg vir net slaapplek vir die aand.

Stort/bad water se tempratuur regulering werk nie behoorlik nie. Stort is in bad wat alles nat en glad maak. Baie reels teen mure op wat gevolg moet word so mens is bang om een voet verkeerd te sit. Alles was skoon en netjies. Kon nie skuifdeur oop kry na die vreeslike klein balkon toe nie. Dis reg vir 'n oornag slaapplek maar nie vir 'n gesellige kuier nie. Baie beweging om die woonstelle.

Aretha S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aretha S

Moes soek vir

Lekker gerieflik en naby als. Gemaklike beddens, skoon en veilig.

Colette H - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Die verblyf was gerieflik met alles wat jy nodig kan kry, tot jou beskikking,

Alhoewel ons net een nag oorgebly het, was dit gerieflik en het ons lekker geslaap. Ons sal defnitief weer in die toekoms van hierdie verblyf gebruik maak..

Roshila M - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roshila M

Superb

Neat and clean apartments. Friendly staff. All was good.

Bernie V - Apr 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie V

The type of accomodation I really will reccommend.

As above. I will make use of you again in future, thanks, Bernie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sabiestraat 1, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkNTgyMzMzLWY4NTctNGEyOC1iNDYwLWMxZjVjZjgyNTE3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 1 Sabie Street Bloemhof 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.878835500475 18.643881254631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang