Henties Oases
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nossobstraat 1264, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Henties Oases is in Hentiesbaai, Erongo en bied gehaltegesinsverblyf. Dit is naby die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 2 kamers en slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, diepvrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n watersuiweraar en 'n bolaaier-wasmasjien.
Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n eetarea en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met lieflike braaigeriewe en stoepmeubels.
Elke eenheid het 'n grasperk vir kinders en troeteldiere en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Die perseel het 'n 2 m hoë muur met 'n elektriese heining.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Nossobstraat 1264, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Henties Oases het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nossobstraat 1264, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom