Gastehuis in Colesberg

Herb Garden Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 562 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Zanelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en gemaklik. Baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherish P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was aangenaam. Ja, ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam. Herb Garden is ons oorslaapplek van keuse. Dis maklik om in en uit te kom met die sleepwa, dierevriendelik en die ontvangs is baie behulpsaam. Die tuin by die swembad is heerlik koel met die skadubome. Kamers is skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het halfpad oor geslaap oppad Kaap toe, met ons hondjie. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Accommodating and comfortable. Very accommodating and comfortable. We even brought our 2 rabbits and they were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Ja, ons het lekker gebly. Die toesluithek vir veilige parkeerplek was vir my baie belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Die kuier was fantasties, rustig, dienste was puik, gasvry en vriendelik. Definitief baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike diens. Skoon, netjies en puik diens! Ek boek elke keer hier! Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilani G
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie kostelik, ek het die artefakte voorwaar geniet. Ek wens ons kon langer bly! Dit was 'n baie lekker oornag gewees. Ons was moeg gereis, en die geriewe was lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 562

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Louw Street, Sakpas, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTFlZWNjLTZjZDgtNDEzZS1iOTQxLWZjMjVmNGY5YjJlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 562 5 1 5 2 Louw Street Sakpas 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.726616713502 25.094115488423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang