+68
Gastehuis in Colesberg

Herb Garden Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 567 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marianna V
1 nag
5.0
Jan 2026

Rustig. Dit was baie warm. Lugversorging was 'n wenner. Kamers is skoon en netjies. Genoeg parkering. Baie vriendelike en behulpsame ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Clean, safe, friendly and easy access. Clean, safe, conveniently located close to restaurants and air con, which is essential.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon en gemaklik. Baie oulike plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susanna E
1 nag Saam met vriende
3.0
Jan 2026

Hulle moet defnitief its doen aan die voorkoms van die plek. Met aankoms was die gasvrou nie baie vriendelik nie. Sy het ons meegedeel dat daar nog ’n balans op die rekening is. Dit het daartoe gelei dat ons die webtuiste moes bel, waar hulle bevestig het dat ’n e-pos gestuur is en dat bevestiging ook aan The Herb Garden gestuur is dat daar geen uitstaande balans is nie. Die koppies in die kamer was met iets soos viswater of vuil doeke afgedroog; dit het ons heeltemal van die koffie afgesit. Die plek is verouderd en beslis nie ’n 3-ster werd nie. Hulle kan gerus iets aan die plek doen om dit te moderniseer.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Cherish P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was aangenaam. Ja, ons het lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianna V
1 nag
5.0
Des 2025

Aangenaam. Herb Garden is ons oorslaapplek van keuse. Dis maklik om in en uit te kom met die sleepwa, dierevriendelik en die ontvangs is baie behulpsaam. Die tuin by die swembad is heerlik koel met die skadubome. Kamers is skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karla B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons het halfpad oor geslaap oppad Kaap toe, met ons hondjie. Vreeslik lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoine R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Accommodating and comfortable. Very accommodating and comfortable. We even brought our 2 rabbits and they were very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gebly. Ja, ons het lekker gebly. Die toesluithek vir veilige parkeerplek was vir my baie belangrik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 567

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Louw Street, Sakpas, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTFlZWNjLTZjZDgtNDEzZS1iOTQxLWZjMjVmNGY5YjJlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 567 5 1 5 2 Louw Street Sakpas 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.726616713502 25.094115488423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang