Herb Garden Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 548 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Priscilla M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Die kuier was fantasties, rustig, dienste was puik, gasvry en vriendelik. Definitief baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dale J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly. Gasvrou is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vriendelike diens. Skoon, netjies en puik diens! Ek boek elke keer hier! Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tilani G
1 nag
5.0
Okt 2025

Baie kostelik, ek het die artefakte voorwaar geniet. Ek wens ons kon langer bly! Dit was 'n baie lekker oornag gewees. Ons was moeg gereis, en die geriewe was lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna T
1 nag
5.0
Okt 2025

Skoon, gerieflik, veilig. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siviwe N
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pleasant. It was pleasant, thank you. I would recommend your guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clearview Fencing (Pty) Ltd .
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Gemaklik en rustig. Dit was lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig en gemaklik. Netjies. Vriendelik. Pragtige plek. Wonderlike geriewe. Mooi skoon. Vriendelike ontvangs en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Alles en meer wat mens nodig het vir oorslaap. Ons het op kort kennisgewing bespreek, maar tog was alles reg toe ons daar aankom. Dit was 'n koue aand en die warm lugreëling wat spesiaal aangesit was, was 'n heerlike verrassing. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda S
1 nag
5.0
Sep 2025

Fabulous. Baie dankie vir die skoon en netjiese plekkie. Het my reis soveel beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Amelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 548

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 740
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 740
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Louw Street, Sakpas, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTFlZWNjLTZjZDgtNDEzZS1iOTQxLWZjMjVmNGY5YjJlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R740 per nag, vir 2 mense 548 5 1 5 2 Louw Street Sakpas 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.726616713502 25.094115488423
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang