+45
Gastehuis in Loevenstein

Hilltop Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Bescy E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

My home away from home, best in Cape Town. Been at Hilltop Guesthouse seven times, my home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Thank you. It is always such a pleasure to welcome you and we hope to see you again very soon.

Dalene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik gekruier en vriendelike bestuur. Baie lekker gebly, en dis 'n pragtige plek, sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Dit was 'n plesier om julle by Hilltop te verwelkom. Ons is baie bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop ons sien julle weer in die Nuwe Jaar. Groete Lauren

Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Clean, up-market, comfortable, quiet and safe. The room is nice, the view is stunning and the service is professional. I just had to manage my driving because, even though there is enough parking space, getting in and out is a bit tricky when there are a number of other cars parked there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Thank you for your kind words. It was a pleasure accommodating you, and we hope to welcome you here again in the not too distant future. The Hilltop Team

Lizette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Sal beslis weer hier oorbly. Baie netjiese plek. Vriendelike diens. Veilige omgewing. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

A comfortable pleasant stay. Our experience was very pleasant as the room was very neat and clean. Breathtaking views were experienced. The gardens are well maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Thank you for your positive review. It was a pleasure to host you and we hope you will visit us again in the near future. The Hilltop Team

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Aangename verblyf, pragtige tuin en uitsig. Verblyf was baie aangenaam, is baie hulpvaardig en professioneel, eenheid is baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.8
Okt 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lauren
Hilltop Guesthouse
Baie dankie vir die terugvoer. Die klein stoep waarna u verwys, is deel van die privaat hoofhuis (en dus eienaar) en nie beskikbaar vir gaste gebruik nie. Die hele area om die swembad, my tafel & stoele is vir gaste se gebruik. Ons hoop dat julle, as julle weer kom kuier, gebruik sal maak van daardie area.

Bhekumusa G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Very good. I think it is a good place to stay and everything is nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Rustig. Kamers is baie netjies en ruim. Was vriendelik ontvang en Lauren was baie behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Alles was perfek behalwe dat hulle die aircons gedurende die dag afskakel (dit was vreeslik warm, ongeveer 32°). Al kon ons in die swembad afkoel, was dit vir my onaanvaarbaar. Ek het egter gedurende die dag vir Lauren gebel en gevra dat hulle die aircons moet aanskakel - wat sy binne 30 minute gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek

62 Mahogany Crescent, Loevenstein, Cape Town, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.88332 18.60556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang