Loevenstein Akkommodasie by Hilltop Guesthouse | LekkeSlaap
+59

Hilltop Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Hilltop Guesthouse lê teen die hange van Tygerberg en bied uitsigte oor die manjifieke Kaap en panoramiese uitsigte op die Hottentots-Hollandberge.

Die verblyf bestaan uit 10 eenhede, elkeen met 'n en suite-badkamer, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, lessenaar en gratis WiFi.

Ontspan langs die swembad op die groot patio met sy bekoorlike uitsig oor die Kaap of benut die gerieflike en stylvolle woonkamer en eetkamers.

Ontbyt- en aandete-opsies is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Hill Top Guest House is net 30 minute se ry van die middestad af, en is baie naby al die doendinge sowel as die N1-snelweg na Kaapstad, die bekende Bolandse dorpe soos die Paarl, Stellenbosch, Wellington en Somerset-Wes én net 5 minute van die Durbanville Wynroete af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Hilltop Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 18 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.88332 18.60556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za