LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Hilltop Guesthouse | LekkeSlaap
+36

Hilltop Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Hilltop Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Chantall V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Ek het baie lekker gebly by Hilltop Guesthouse. Die kamer was baie netjies en skoon en die uitsig was amazing.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Hello

Baie dankie. Ons hoop ons sien julle weer by Hilltop.
Vriendelike groete
Lauren

Hilltop Guesthouse
Annelize U - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize U
Gesin met klein kinders

We were received friendly and very helpful.

Although we stayed only 1 night, the room was nice and clean. Service was outstanding and the owners / representatives were friendly and helpful. I will definitely stay there again should we be in the vicinity of Bellville.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Dear Annelize,

Thank you so much for taking the time to write this review, we really appreciate it.

We hope to welcome you back at Hilltop soon and for a bit longer next time.

Kind regards,
Anya and Nicol

Hilltop Guesthouse
Cecilia H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia H
Enkelreisiger

Uitstekend - pragtig en skoon.

Wil weer besoek. Vriendelike en professionele eienaars, en 'n ongelooflike pragtige uitsig as 'n bonus!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent – beautiful and clean.

Want to visit again. Friendly and professional owners, and an unbelievable beautiful view as a bonus!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Dear Cecilia,

Thank you so much for the lovely review, we appreciate it!

We hope to welcome you back at Hilltop soon.

Kind regards,
Nicol and Anya

Hilltop Guesthouse
Zelda R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R
Gesin met tieners

Baie gerieflik en pragtig!

Ons het baie lekker gebly, die uitsig is asemrowend, veral in die aand! Die plek is pragtig, maar ons tydjie was te kort om van alles op die perseel gebruik te maak, bv. die swembad.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Beste Zelda,

Baie dankie vir die mooi woorde, ons hoop om julle binnekort weet by Hilltop te verwelkom.

Groete
Anya en Nicol

Hilltop Guesthouse
Giel R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Giel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterend.

Baie skoon en luuks met hartlike ontvangs. Uitsig om oor te skryf.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer jou opregtheid.

Hilltop Guesthouse
Annelien V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien V
Enkelreisiger

Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing.

Definitief aan te beveel.

Amanda S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Hill Top is definitief 'n uitstaande gastehuis. Smaakvol gemeubileer. Pragtige dekor. Pragtige uitsig. Die eienaar is baie gaaf en gasvry. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Baie dankie. Ek waardeer dit opreg en ons sien uit om jou weer as gas hier te ontvang.
Geniet elke oomblik.
Groete.

Hilltop Guesthouse
Judith K - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was hartlik en baie behulpsaam met aanwysings na eetplekke en die geriewe was absoluut fantasties.

Gedurende ons reis daarheen, het ons gebel vir aanwysings en met ons aankoms is ons hartlik ontvang. Weereens is ons na eetplekke verwys wat die beste is. Die verblyf is baie netjies en smaakvol uitgelê. Dit is 'n baie rustige omgewing, alhoewel jy tog in die stad is. Dit is ook baie sentraal geleë indien 'n mens in daardie deel van die stad wil wees en dis ook naby genoeg aan die middestad en Waterfront. Ek sal dit aan enige persoon aanbeveel.

Hilltop Guesthouse's terugvoer

Baie dankie.
Dit is goed om te hoor. Ons sien uit om U weer te ontvang.

Hilltop Guesthouse
Emil L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emil L
Besigheidsreis

Baie netjies en skoon. Ek sal egter seker maak van klein dinge om my behoeftes te bevredig.

Eerste dag probleem gehad met WiFi in kamer. Egter uitsorteer die volgende oggend. Ek dink dat lugversorging sekere tye van die jaar amper ononderhandelbaar is. Hilltop moet verkieslik hierin belê voor ek weer in die somer daarheen sal gaan. Maar steeds pragtige verblyf en heerlike buite-area.

Birgitta D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgitta D
Gesin met tieners

Wonderlike gasvryheid. Ongelooflike moeite met ontbyt gedoen vir volle 5 dae lank.

Die gastehuis is uiters sentraal geleë met 'n pragtige uitsig op die Tygervallei. Hierdie gastehuis is definitief aanbeveelbaar.

Louis M - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Gesin met klein kinders

Het 3 nagte daar deurgebring.

Dit was 'n wonderlike ervaring gewees en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlike ontbyt! Hoop die nuwe eienaars gaan net so met die goeie diens voort. Hou so aan!

Lizette S - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Besigheidsreis

Nice and friendly stay at Hill Top Guest House

Thank you for your hospitality.

Pamella M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pamella M
Besigheidsreis

Goeie diens!

Baie tevrede met die verblyf by Hill Top.

Lana V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lana V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Tumisang B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tumisang B
Saam met vriende

Convenient

Hill Top was comfortable, private, and fun to stay at.

Freddie B - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Sou net 'n aircon verkies het. Verder was alles baie goed. 'n Smaaklike ontbyt is ingesluit!

Jacques D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam en voldoen aan ons verwagtings!

Parkering 'n bietjie knap en vanweë helling moeilik om bagasie na en van die kamer te kry.

John S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Besigheidsreis

Really pleasant , comfortable and convenient .

Stunning view, excellent breakfast, most convenient.

Pieter V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter V
Besigheidsreis

Net 3 Ster geriewe

Ek was nie bewus dat dit net 'n 3 ster is nie.(het nie mooi gekyk nie) Nie Internet in die kamers nie, Nie Aircon nie, Nie Warmkombers nie al was dit VREK koud in die Kaap. Die Parkering is BAIE steil. GOED Die uitsig is REGTIG mooi Ontbyt is uitstekend Skoon en vriendelikke diens

Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mahogany-singel 62, Loevenstein, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg1NmE4MWY3LTI5MzMtNGYwYi04ZjU4LTJmZWMyNzIzNzI4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 62 Mahogany Crescent Loevenstein 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.88332 18.60556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!