Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hobbit House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Hobbit House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.8/5
Janola K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Janola K
Gesin met tieners

Groot teleurstelling.

Die huis getuig van swak afwerkings en instandhouding. Die grootste teleurstelling was die badkamer. Ek weet nou hoekom daar geen foto geplaas is nie. Venster kan nie behoorlik toemaak nie. Twee enkelbeddens maak nie 'n koninggrootte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Hobbit House se terugvoer

Hi Janola, thank you for your feedback, we welcome constructive criticism as this will help us improve going forward.
I would like to address a few points, firstly the bathroom, we are in the process of revamping the bathroom due to a leak we experienced a few weeks ago. I did not want to disappoint you and cancel your booking so we fixed the issues, both functionally and aesthetically to the best of our ability. In hindsight, perhaps I should have let you know and given you the option, I do apologise for that. With regards to the king bed, I’m a little confused as this is technically a “super king” size bed.
Nevertheless thank you for your feedback, kind regards Andrea

Hobbit House
Beulah J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah J
Gesin met tieners

Fantasties.

Foto's net soos die plek lyk,. Netjies, kindervriendelik, see-uitsig prentjiemooi. Soek u rus en stilte? Net die regte plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfredo L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elfredo L
Saam met vriende

Uitstekende naweek saam met vriende gehad.

Baie lekker tyd gehad by Hobbit House, huis was netjies, skoon en al die nodige goedere wat mens sal nodig kry vir 'n wegbreeknaweek, was daar in die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni C

Peaceful and relaxing.

Andrea went out of her way to ensure we had a memorable stay. Very clean and great location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Crest-weg 77, Pearly Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1851903fb9a6d2cd5146fcbd969c052572fe4deacd170af11650ecc62cc409405b89ea0ce8bf8fa018676b19187925e861ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 77 Crest Road Pearly Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -34.659962362289 19.490662688062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem