+67
Selfsorg in Kleinmond

Honeyrock Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Annelie M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Wat ʼn pragtige groen lushof. Netjies en skoon akkommodasie. Wat ʼn pragtige groen lushof. Netjies en skoon akkommodasie. Veilige perseel met hek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Wonderful host and loved our stay. Peaceful, relaxing environment with lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Rustige, skoon plekkie met alles wat jy nodig het. Ons kon die natuur geniet en het beslis nie 'n TV gemis nie. Sal weer daar oorbly as ons in die mooie Kaap kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, mooi en baie skoon. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig en netjies. Baie netjiese plekkie en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike, rustige naweek! Honeyrock was fantasties. Alles is skoon, netjies en gemaklik. Dit is naby aan alles, maar heerlik rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was wonderful: clean, quiet and such a restful experience! Maybe a pair of scissors, and sharper small knives. And a little bit of filter coffee, to go with plunger, otherwise amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelle C
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Relaxing, serene and beautiful. Amazing location and beautiful, clean cottage. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romano D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Very beautiful place. The place is a silent retreat. So very nice. I would recommend everyone to stop there and spend at least one night there. I love their natural spring water with the honey colour.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Lafenis vir die gemoed. Totale rustigheid net anderkant die gewoel van die buurt. Natuur is asemrowend. Stilte is oorverdowend. Saligheid is prysloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you for your lovely review, Elize.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 895
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang