Honeyrock Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
David F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. It was an awesome experience. I loved it and want to come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Hi David Thank you for your lovely review. We will look forward to welcoming you back to our cottages. Best regards, Noeleen

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Bekostigbare, rustige wegbreek plekkie. Verblyf was heerlik. Rustige, plattelandse atmosfeer. Stil en rustige omgewing met mooi uitsigte oor berge. Verblyf is basies met alles wat 'n mens nodig het. Diens was bogemiddeld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Wens ons kon langer bly. Ons was baie beïndruk hoe goed die huisies toegerus is en met die hoë kwaliteit beddegoed! Baie lekker gebly ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you very much for your fabulous review - it is very much appreciated!

Okkie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike stopover. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Baie skoon en netjies. Die view is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you so much for your fabulous review. It is much appreciated.

Morne F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Lovely. What cute little cottages! Perfect getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne R
1 nag
5.0
Okt 2025

Extremely memorable. My sister and I were pleasantly surprised. We had a friendly welcome at the time we checked in. The cottage was cozy, clean and everything we needed as a self-catering option. We are just sorry we did not book an additional night to enjoy the beautiful birdlife and natural surroundings. Will definitely be visiting again. An absolute must in Kleinmond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Hi Yvonne, Thank you for your lovely review. Best regards, Noeleen.

Gavin L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lovely, exceeded our expectation. Lovely, exceeded our expectation, and will definitely stay here again. Country cottages, very well appointed, clean and comfortable. Would love to have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Little cottage, big views. My husband and I loved the cottage. It has stunning views of greenery, mountains and when you stand tall, you can see the ocean from the stoep. Perfect little getaway with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lona M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lieflike plek. Pragtige plekkie aan die voet van die berge, elke kamer maak oop na buite sodat jy deel van die plaas en natuur voel, met vriendelike hondjies wat kom groet en rond snuffel. Kamers en kombuisie is groot, blinknuut, skoon en goed uitgerus. Ons is mooi ontvang en verwelkom deur Wayne. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noeleen
Honeyrock Cottages
Thank you for your wonderful review, Lona - we look forward to welcoming you back.

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fantasties. Dit was baie lekker, ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noeleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roos Avenue, Heuningklip, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84c9196173791327e376660f75533161236a643422fae42423bde33e28b817ff0e3db71a3ea5fa0796d1e86102836889e66d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 111 5 1 5 Roos Avenue Heuningklip 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.332081133718 19.044322144497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang