Pick your preferred language

English

Afrikaans

+48
Gastehuis in Colesberg

Horse and Mill Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Horse and Mill Gastehuis is geleë in Colesberg, 'n dorp op die N1-snelweg, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg. Colesberg is 'n oase in die hartjie van die Groot Karoo. Geniet ware Karoo-gasvryheid in hierdie bekoorlike dorp waar The Horse and Mill die perfekte hawe is vir moeg, honger en dorstige reisigers.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid eenhede, wat enkelreisigers, paartjies, vriende, sakelui en gesinne akkommodeer. Daar is kleiner kamers met dubbelbeddens en groter kamers met koningingrootte beddens en enkelbeddens. Ons het ook 2 groot eenhede wat bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer vir groot gesinne. Alle kamers is toegerus met gemaklike beddens en en suite-badkamers met 'n stort, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe in die kamer sluit in 'n TV, DStv en WiFi. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond sowel as tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkering in. Een parkering per kamer. Laat weet ons asseblief as u 'n standaard sleepwa het. Daar is 'n Engelse styl Horse and Mill Pub en Restaurant op die perseel. Innie Kraal, Bordeaux en Plattelander Restaurante is binne loopafstand van die Horse and Mill Gastehuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 349 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Estea F
Gesin met tieners
5.0
Slaap elke jaar hier oor. Soos gewoonlik het ons hier oorgeslaap op pad na die Oos-Vrystaat. Hierdie keer het my tienerdogter haar biblioteekboek in d...
Sien meer
Des 2025
Anthony G
Saam met lewensmaat
5.0
Great stopover. Love the place. So quaint.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Vicky B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjies en gerieflik vir gesin van 5. Lekker gebly, genoeg spasie, veilig.
Des 2025
Ernie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik, netjies en skoon! Ontvangs was vriendelik. Die kamer was netjies en skoon. Bed gerieflik en linne skoon. Regtig waarde vir geld. Ek beveel...
Sien meer
Des 2025
Elize K
Gesin met klein kinders
5.0
Het baie vroeër gery weens die geraas. Baie lekker totdat Colesberg se naglewe begin het. Kon nie slaap weens al die geraas van mense en voertuie.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 349

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Horse and Mill Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 39 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYrim7AFHGMW9iHiAijqambDXi2RxFAXRlCIM6bYZ51K76zIWsk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 349 5 1 5 1, 2, 3, 4 Bell Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.72109180707 25.096044891175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang