Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Schnetler Langezandt

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella-straat 75, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House Schnetler Langezandt bied selfsorgverblyf in Langezandt, Struisbaai. Die eiendom is ideaal vir 'n groep van 10 gaste wat op soek is na 'n see-wegbreek, weg van die gejaag van die stad.

Verblyf by House Schnetler bestaan uit 1 hoofhuis en 2 gastekothuise. Die hoofslaapkamer het 2 slaapkamers, 'n dakkamer en 2 badkamers. Die gastekothuis het 'n oopplan-uitleg met 'n privaat badkamer.

Die hoofslaapkamer in die dubbelverdiepinghoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en die kamer lei na die binnehof. Die tweede slaapkamer en die dakkamer het elk 2 enkelbeddens en maak beide gebruik van die aparte tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke gastekothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die hoofhuis se kombuis het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel. Die leefarea lei na die binnehof met 'n beskutte braai-area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir House Schnetler Langezandt
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elaine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 11

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Clionella-straat 75, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Schnetler Langezandt het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionella-straat 75, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64730b10b8659255e68a1a67d34ceef8ce73e907549c7ab82a36469823eb27eb799ebea4f482cdb25e9f4e48109ec7d1521c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 75 Clionella Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.789641524071 20.044850047069
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem