Igloo with a View
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 27 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seekatstraat 39, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
-
Vanaf
R750R638 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Igloo with a View bied 'n unieke, rustieke en romantiese wegbreek in Tergniet, Mosselbaai en dit spog met 'n asemrowende see-uitsig.
Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n oulike dek met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar.
Gaste is naby ongerepte strande en baie staproetes. 'n Internasionaal erkende wildplaas is sowat 12 km vanaf die verblyf. Daar is ook oulike plaaslike restaurante en kroeë sowat 5 km se ry vanaf die verblyf.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Edwin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Seekatstraat 39, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink Igloo with a View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tergniet Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Seekatstraat 39, Tergniet, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap