Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands 8, R600, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Inkinzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat is in die Champagne-vallei, 'n Wêrelderfenisgebied, geleë. Verblyf is beskikbaar in 3 unieke eenhede.
Inkinzi Cave is 'n grot-huisie met 'n tipiese Boesman-tema. Die en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed daar is 'n bad, stort en toilet in die badkamer. Buite is 'n groot rotsswembad.
Die Zoeloe-hut is 'n sementgebou met 'n plonspoel en is in 'n afgesonderde deel van die tuin geleë. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer, 'n slaapbank in die leef- en kombuisarea en 'n enkelbed bo die slaapbank. Dié eenheid het 'n rotsbadkamer met 'n dubbelstort.
Diddly Squat is 'n kleiner eenheid met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.
Al die eenhede het selfsorggeriewe, waaiers, verwarmers en hul eie braai-areas.
Doendinge in die omgewing sluit voetslaan in die berg, perdry, bromponietoere, boomtoptoere, reptielpark, Falcon Ridge Birds of Prey, verskeie restaurante, vierwielmotorfietsry, abseil en helikoptervlugte in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Estelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Highlands 8, R600, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Inkunzi Cave, Zulu Hut and Diddly Squat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Highlands 8, R600, Champagne-vallei, Sentrale Drakensberge, 3340, KwaZulu-Natal