+55
Selfsorg in Dinokeng

Isilwane Bush Camp

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lorraine A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Juweel! Baie rustig en goed toegeruste verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie, ons waardeer jou positiewe terugvoer!

Robbertse N
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Rustig en mooi. Die Cheetah chalet was baie goed ingerig en die kuier area was lekker privaat. Ons het renosters teen die draad gesien wat baie spesiaal was. Die eienaar was baie vriendelik en het dadelik gehelp toe die gaste in die ander chalet se musiek te hard gespeel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Dankie Nicola! Dis altyd lekker as daar mooi diere langs die draad is. Groete Isilwane Boskamp

Schalk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie rustig en skoon. Die verblyf was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie! Ons waardeer jul positiewe terugvoer baie. Isilwane

Elaine E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Heerlik rustig en daar is alles wat mens nodig het. Baie lekker gebly, pragtig skoon en netjies, kort net 'n lig by die braai en miskien 'n gaspan vir die gasbottel vir as dit reën, die WiFi sein was baie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sue P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

We will be back for another family weekend away! The Isilwane experience was fantastic - every aspect for a pleasant stay has been thought of. The kitchen is so well equipped with everything a group of 12 pax requires. The place is so quiet and peaceful - we are coming back for another rest and recovery break.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thank you, Sue, it was a pleasure hosting you!. Isilwane Bush Camp

Gerhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon. Netjiese besonderse plek vir 'n naweek weg! Dit was regtig 'n baie aangename naweek weg! Die plek is skoon en netjies en bied alles wat 'n mens wil hê van 'n naweek weg in die bos! Dit was my eerste keer by Isilwane, maar definitief nie my laaste keer nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie, ons waardeer jou terugvoer!

Trevor B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pleasant stay. Fine, not major issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thanks for the review, Trevor, we really appreciate it. Kind regards, Isilwane Bush Camp

Roleen J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike, gesellige kuier area met die mooiste diere wat jou inwag. Die slaapkamers is heerlik ruim. Sal vir seker weer by Karolien hul gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Dankie vir jul terugvoer, hoop om julle gou weer te sien!

Diana R
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Alles wat mens nodig het vir liggaam en siel - saamgevat in een plek. Dit was beslis 'n wonderlike ondervinding met die diere wat so naby die heining was. Die hoogtepunt was die cheetahs wat kom kuier het (aan die anderkant van die heining). Verskeie bokke en kameelperde was ook gereeld gesien. En dan natuurlik die bokke wat binne die omheining was en die nagapie wat vroegoggend op die heining gespeel het, was 'n bonus. Isilwane is beslis 'n plek wat ek graag weer sal wil besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Baie dankie! Ons is bly dat julle Isilwane geniet het!

Bev B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfect spot for a peaceful getaway. Cheetah chalet was clean and well appointed. Hosts were very responsive when contacted. Kitchen was fully equipped and functional, although a bit cramped. Overall, we had a wonderful time and a relaxing stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Isilwane Bush Camp
Thanks, Bev! We appreciate your feedback and hope to see you again soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 600
15 % AF
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
15 % AF
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
15 % AF
R 1 600 R 1 360
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Unit 20, Pride of Africa, Dinokeng Game Reserve, 0040, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f0861e08e40bc5cb76a48be3c4ab58a06aeed362e8baf82609ab1856e851a3ba7993588511a01e1c25eb6caea53410dbbac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang