LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Isilwane Bush Camp | LekkeSlaap
+9

Isilwane Bush Camp

7 resensies
Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Isilwane Bush Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Liezl V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl V
Gesin met klein kinders

A weekend to remember!

I booked a weekend at Isilwane Bush camp from abroad. The camp itself was clean and a home from home. There was nothing that we could fault. Also had an amazing game drive with Albert. We were a large group with small children and all thoroughly enjoyed swimming during the day and camp fires and BBQ at night. Highly recommended!

Corlia W - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia W

Bosveld met luukse slaapgerief.

Heerlike naweek weg met groot familie. Ruim kamers en badkamers. Volledig toegeruste kombuis. Lapa met vuurput het die koue verdryf. Die bokke wat kom water drink teen die draad was 'n bonus.

Leandre V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre V
Gesin met klein kinders

Wat 'n wonderlike naweek in die bos! Ons kom weer in die somer.

Ons was 'n groot groep mense gewees, met 3 kinders onder 5. Die kinders het hul fietse saamgevat en was die hele dag besig om die plaas te verken. Die groot tafel onder die lapa is ideaal vir bordspeletjies, en die heel nuutste "beerpong" speletjie, lekker in die koelte dat mens nie gis nie. Die gesinskamer is ideaal wanneer die grootmense nog wil kuier, maar die kinders wil al slaap. Dit is reg by die kuierarea. Die feit dat die gesinskamer nie stort/badgeriewe het nie, het ons glad nie gepla nie. Ons het sommer met die naaste chalet gedeel. Daar is wel 'n gaste-toilet. Die kombuis is ten volle toegerus en nuut oorgedoen, selfs met swart potjies en 'n skottelgoedwasser - wat ongelooflik handig is. Daar is meer as genoeg borde, messe en vurke. Vat maar 'n paar tupperware bakkies saam vir oorskietkos. Die kamers is ook heeltemal apart van mekaar, alhoewel die beskrywing jou laat verstaan dat jy 'n chalet deel, het elke kamer sy eie ingang en niks word gedeel nie. Die kamers is ruim, en het ingeboude kaste ook. Ons is verskriklik opgewonde om weer in die somer terug te keer, en dan gebruik te maak van die swembad! Onthou altyd om kontant vir die Dinokeng Conservation Fee saam te vat. R20 vir kinders R30 vir volwassenes. Hulle het nie kaartfasiliteite nie. Ek sal Isilwane vir enige iemand voorstel. Karolien was baie vriendelik, en gasvry. Sien julle gou weer!

Elizna D - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Sal beslis weer gaan! Dit is 'n mooi rustige, privaat plekkie.

Martin S - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek het die rustigheid waardeur en sal dit verseker aanbeveel vir mense.

Baie dankie vir 'n lekker tyd. Ek sal verseker in die toekoms weer daarheen gaan en vir mense dit aanbeveel.

Zach F - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zach F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en mooi boskamp en pragtige natuurlewe.

Sien die sterre.

Elize B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Gesin met tieners

Die ideale plekkie om jou batterye te laai.

Die stilte en rustigheid is net wat ons nodig gehad het! Ons is versot op die plekkie! Dis baie netjies en goed ingerig. Ek kan die plekkie beslis aanbeveel vir die natuurliefhebber! Ons beplan alreeds ons volgende naweek by die plekkie!

Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit 20, , Dinokeng Wildreservaat, 0040, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZDA2NGFiLTFlOTYtNDVjNy04ZDNjLTQyMjUzYWZiNmFiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 000  per nag (plek vir 16) 7 5 1 5 Unit 20 Pride of Africa 0040 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.321534128888 28.38352808376
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!