- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Topaz Cove Luxury Villas bied luukse selfsorgverblyf in moderne villas op die Emerald Estate in Edenvale. Die verblyf is die ideale bestemming vir families en sakereisigers.
Gaste kan 3 soorte villas kies, naamlik 'n Deluxe, Superior en 'n Luukse Villa. Al hierdie villas beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Sommige kamers het 'n koninggrootte-bed, maar meeste van die kamers het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het bad- of strotgeriewe. Die villas het ook goed toegeruste kombuise en leefareas met lugversorging en ondervloerse verhitting. Die huise lei na 'n lieflike stoep met sitplek, 'n eetarea en draagbare braaigeriewe.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis sowel as op 'n geplaveide area voor die villa. Verder spog die verblyf met 'n kragopwekker om beurtkrag te verlig en daar is 24 uur-sekuriteit op die landgoed.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julie Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
- Gaste dink Topaz Cove Luxury Villas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
536 Topaz Cove, Emerald Estate, Greenstone Hill, Edenvale, 1609, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 64 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang