+50
Selfsorg in St. Helenabaai

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andrew D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Homey & Cozy perfected. Jaloersbaai NES is a very cozy cottage, giving one the feeling of Home away from Home. Our three-night stayover was SO good, we will definately be returning in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks Andrew, your kind words are the best. Please keep well and hope to see you again soon. Kind regards, Mark and Steve

Monica D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sielrus, battery herlaai, pure ontspan lekkerte in die Nes! Een van ons heel lekkerste vakansie venues ooit! Ligging is lekker, see uitsig fantasties en so lekker om sommer net vinnig strand toe te stap of 'n koffietjie op die balkon te geniet! Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Dear Monica, what a lovely review! Please look after yourselves, and we look forward to your next visit. Kind regards, Mark and Steve

Rosana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Awesome. It was very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Thanks, Rosana, very kind. Hope to see you soon. Kind regards, Mark and Steve

Esme L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Fantasties! Dit is baie goed ingerig, op 'n rustige, veilige plek geleë en loopafstand van die strand. Kom vir seker terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie Esme, please stay safe and see you again soon. Kind regards Mark and Steve

Peter D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Excellent, great view, value for money. Mark was an excellent host. Everything was well explained. The location is perfect. Beautiful view of Hannasbaai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Peter, thank you for your great review, most kind. Please keep well and we hope to see you again soon. Kind regards Mark and Steve

Marle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Soos altyd ideaal. Net wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie, Marle. Bly gesond en sien julle weer. Kind regards, Mark and Steve

Dinie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik rustige atmosfeer. Heerlik gebly. Alles was perfek, dankie vir jou vriendelike verwelkoming. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Dinie, baie dankie vir jou kind woorde, bly gesond en sien ons julle weer. Kind regards, Mark and Steve

Tersia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike Weskus ervaring. Dis 'n lieflike plekkie met als wat jy nodig het om heerlik te bly en die mooie Weskus te ontgin. Die uitsig uit die slaapkamer en die buite stoepie bo, is regtig baie besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie vir jou mooi woorde. You guys are great to host, please keep well and see you soon. Kind regards Mark and Steve

Judith F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasties, see loopafstand, veilig, gasheer vriendelik. Dit was absoluut fantasties en is 'n gereelde gas en ons gunsteling blyplek vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Hi Judith, Dankie vir jou mooi woorde. I hope to see you guys in the near future. Kind regards, Mark and Steve

Michelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Ons het heerlik gebly in die Guest Cottage. Ons verblyf was heerlik, net te kort! Ons sal graag weer in die toekoms hier wil bly. Jy kan op die stoep sit en die see en mooiste sonsondergang sien! Net 'n kort stappie en jy is op die strand. Daar is 'n lekker braaiplek in die huis. Die wasmasjien was 'n regte lewensredder om 'n bondel vakansie wasgoed te kon was. Baie dankie, dat jy so gemoedkomend was met die inklok- en uitkloktye! Hoop om gou weer te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Jaloersbaai Guest Cottage & Nes
Baie dankie, julle was die beste gaste. Ek moet net sê jammer oor my Afrikaans. Thanks again, please look after yourselves and hope to see you soon. Kind regards, Mark and Steve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3 Jaloersbaai Street, Hannas Bay, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxmHVGuTKr9M0Pj27NgouGir1xStI0HL07KVDf7CxYrTW7t97Ud?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 3 Jaloersbaai Street Hannas Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.754199022944 18.020434635582
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang