2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
JaMaRuRi Private Kamer is 'n gastekamer vir 'n enkelreisiger of ‘n paartjie wat die Strand wil besoek. Dit is net 700 m van die strand af.
Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n TV met onbeperkte LTE WiFi in die kamer.
Die kamer het ook 'n privaat braai-area. Gaste kan in die swembad afkoel en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig agter die hek.
Die Strand bied verskeie restaurante, koffiewinkels en kroeë, asook doendinge soos branderplankry, hengel, swem, sonsondergangvaarte en walviskyk in seisoentyd. Gaste kan Strand Waterwold & Fun Park besoek, 'n potjie putt-putt speel of die Helderberg Wynroete besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marzanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink JaMaRuRi Private Kamer het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
42 Marais Street, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang