LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by JaMaRuRi Private Kamer | LekkeSlaap
+12

JaMaRuRi Private Kamer

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir JaMaRuRi Private Kamer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Chonte A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chonte A
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely stay at JaMaRuRi.

The owners were very welcoming and helpful. The property is very beautiful and peaceful.We really enjoyed our stay at JaMaRuRi.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Baie dankie vir julle kuier, kom gerus weer, julle is baie welkom!

JaMaRuRi Private Kamer
Kim N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Ons het vir ons baie geniet!

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Hi Kim,
Ek het julle baie geniet, kom gerus weer vir ‘n lekker wegbreek.

JaMaRuRi Private Kamer
Tasneem J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasneem J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxed and private

Myself and my husband enjoyed our stay, it was peaceful and a sense of relaxation. The owners are extremely friendly and helpful. We had so much privacy. We will definitely go back there any time we really enjoyed the stay.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

You are so welcome again, they left the room neat, they are a awesome couple and definitely good guests to host.

JaMaRuRi Private Kamer
Shane G - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane G
Besigheidsreis

Skoon en netjies.

Sal beslis weer van die plek gebruik maak. Veilige parkeerplek en goed geleë.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Jy is enige tyd weer welkom Shane, ‘n baie aangename gas om te akkomodeer.

JaMaRuRi Private Kamer
Brenda S - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties om by JaMaRuRi ons tyd deur te bring.

Die atmosfeer, gasvrou en alles van die plek was lekker. Sal elke paartjie wat net tyd alleen met mekaar wil spandeer aanmoedig om JaMaRuRi toe te gaan.

Jolene H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene H
Gesin met tieners

Jy geniet privaatheid, maar verdien meer as een aand om werklik die swembad en braai ten volle te kan benut.

Baie goedkoop, netjies.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Baie dankie Jolene, julle was sulke aangename mense. Julle sal moet langer kom kuier volgende keer.

JaMaRuRi Private Kamer
Debbie F - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Dit was 'n "last minute" bespreking en so bly ons het JaMaRuRi private kamer gekies! Janie het ons vriendelik verwelkom en was baie behulpsaam. Dankie Janie.

Nicole J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J
Saam met eggenoot / lewensmaat

So romantic and so stunning.

It was an absolute pleasure to say at JaMaRuRi. Me and my fiancé had such a wonderful time. We are definitely going back again really soon. Thank you so much to the amazing owners.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

You’re so welcome again, great guests to host and such awesome people.

JaMaRuRi Private Kamer
Deandra G - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deandra G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker om daar te oornag, baie vriendelike huismense en het ons sommer baie gou laat tuis voel.

Ek sal beslis JaMaRuRi aanbeveel vir enigeen, ek sal beslis weer soontoe wil gaan.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Julle moet weer kom, dit was absoluut `n plesier om julie te kon akkomodeer. Wonderlike gaste en is baie netjes.

JaMaRuRi Private Kamer
Amy C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs was baie uitstekend.

Die ontvangs was uitstekend. Alles was gerieflik, die dekor was baie mooi, Janie het ons gemaklik laat voel en die view van die pool was nice, ons sal definitief mense aanbeveel om te gaan, ons kan nie wag om weer te kom nie, want dis is meer as die geld werd.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Julle is ‘n awesome couple, julle is meer as welkom en sien julle weer. Vriendelike en bedagsame paartjie en definitief goeie gaste.

JaMaRuRi Private Kamer
Felicity P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicity P
Enkelreisiger

It was an amazing experience and highly recommendable.

It was clean and neat, nice and quiet environment.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

That was such a great pleasure having you for a visit, you are a awesome couple and most welcome to come again. Lovely people with lovely hearts.

JaMaRuRi Private Kamer
Johan D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great time and the place is nice and romantic.

I would recommend it to anyone that needs to get away. We just loved it.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Baie dankie hoor, kom gerus weer.

JaMaRuRi Private Kamer
Ciska F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlik wegbreek.

Goeie onvangs deur Janie. Verblyf is net geskik vir 2 mense. Uitstekende ligging naby winkels, restaurante en die see. Ek sal dit enige tyd aanbeveel vir vriende en familie. Pragtige huismense. Waarde vir geld.

Ashley C - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantastic.

Jamaruri is 'n lekker plekkie om te ontspan. Baie netjies en is vol verassings met hulle beligting gevoel asof ons Valentyns weer oor doen my verblyf was baie lekker en goeie gasvryheid. Baie dankie Janie vir 'n lekker verblyf.

Charlene O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Our stay was beyond beautiful, I would definitely recommend this place to anyone, Jaanie is beyond nice and we definitely going back. Thank you Jaanie and Rickus for making our stay extra perfect. May your business just grow bigger from here.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Sien julle weer! Julle is awesome mense.

JaMaRuRi Private Kamer
Shakirah V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shakirah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Privaat, romantiese wegbreek.

Stil, privaat kamer wat absoluut vlekloos is. Gerieflike, privaat braai-area en swembad. Janie is absoluut n gasvrou duisend en het ons baie tuis en gemaklik laat voel. Ons het soos konings gevoel vanaf ontvangs tot ons vertrek. Dankie vir ons lekkernye, dit was wonderlik! Ons gaan beslis weer van die plekkie gebruik maak.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Watter 2 spesiale gaste, vriendelik, gemaklik en so aangenaam. Was heerlik om julle te ontmoet, my kamer was ook baie netjes agter gelaat, absoluut wonderlike gaste om te akkomodeer.

JaMaRuRi Private Kamer
Judith F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met ons aankoms was ons met vriendelikheid respek en dissipline ontvang. Die hele 2 dae was ons met hoe kwaliteit kliëntediens hanteer. Netjies ingerig.

Beveel JaMaRuRi hoogs aan. Gasvryheid is tops en het ons tyd as paartjie baie geniet daar.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Dit was so aangenaam om julle te kon akkommodeer, lieflike mense en so vriendelik.
Baie dankie en julle is so welkom vir nog kuiertjies.

JaMaRuRi Private Kamer
Melany G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fantastic, the location, the room, the owners were just awesome.

The location is just about 5 minutes walk away from the beach, the room and the swimming pool with the braai-area, we enjoyed every moment, and also a special thanks to the owners for the lovely gifts that have provided for us. Me and my fiancé got engaged at JaMaRuRi and it was spectacular. Thank you again. Recommended to everyone that want a quite weekend away from the busy life.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Baie dankie, julle was puik gaste en so gemaklik met alles. Kom gerus weer, julle is altyd welkom.

JaMaRuRi Private Kamer
Eugene F - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker kuier gewees.

Hierdie blyplek was perfect vir my en my partner, ons het ons geniet en dis 'n lekker plek om te ontspan, alles is private opgestel en hulle het 'n goeie braaiplek en swembad.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Dit was absoluut’n plesier om Eugene hulle te akkomodeer, vriendelik, gesellig en aangename jongmense, baie welkom om weer te kom oorslaap.

JaMaRuRi Private Kamer
Heinrich O - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en Romanties.

JaMaRuRi is die perfekte plek vir wegbreek en ontspanning, die eienaars is baie gasvry en die verwelkomend. Dis iets baie baie uniek aan JaMaRuRi privaatkamer, ek beveel dit hoog aan.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te kon akkomodeer. Goeie en netjiese gaste met mooi gesindheid! Baie welkom om weer te kom.

JaMaRuRi Private Kamer
Ashwin L - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was meer as wat ons verwag het en dit is 5 ster dienste

Janie is baie vriendlik en het ons baie lekker ontvang, ons maak weer so. 5 ster! Weereens baie dankie.

JaMaRuRi Private Kamer's terugvoer

Dit was absoluut `n groot voorreg om Ashwin hulle te kon ontvang by JaMaRuRi. Hulle was aangenaam, so bedagsaam en het my kamer en braaiplek albei netjies en ordentlik agtergelaat. Ek sal definitief hulle weer aanvaar en hulle is die perfekt gaste vir enige verblyfs bedryf.

JaMaRuRi Private Kamer
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 42, Lochnerhof, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c3e19d594aff229845dd9de5b1066959d9fce03afce9e35a2e51bf2751a3f5166f238c27090c61803274e5858c9dbf167c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 42 Marais Street Lochnerhof 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.108432778021 18.825660674475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!