+48
Gastehuis in Park West

Jock-Inn Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Jock-Inn Gastehuis is geleë in die voorstad Park West in Bloemfontein. Die gastehuis is naby groot sportgronde, Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront, Mediclinic, Grey College, Eunice en die Universiteit van die Vrystaat geleë.

Verblyf word in 7 kamerkategorieë verskaf, waarvan almal smaakvol versier is en gemeubileer is met 'n dubbel- en/of enkelbeddens. Elk van die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad.

Alle kamers bied TV's met OpenView en WiFi, sowel as 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste is welkom om te ontspan by die swembad of onder een van die sambrele in die rustige tuin terwyl hulle van die braaigeriewe gebruik maak. Veilige parkering word vir alle gaste voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Liezel K
5.0
Fantasties. Ons het heerlik gebly, alles was perfek en almal het uit hulle pad gegaan om ons te help en akkommodeer. Ons sal vir seker weer daar bly!
Jul 2026
Liezel K
5.0
10 uit 10. Ons het so lekker hier gebly! Hulle het ontbyt gegee, ons wasgoed gewas en niks was te veel moeite vir die mense nie. Hulle het uit hulle p...
Sien meer
Jul 2026
Madelein B
Gesin met tieners
5.0
Netjies. Uitstekende ligging vir my wat hospitaal toe was. Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly. Netjies.
Jun 2026
Sibongile M
Gesin met tieners
5.0
Best customer service. Welcoming and well-trained reception, next to the university.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Queeneth P
Gesin met tieners
5.0
Excellent. It was a pleasure to stay there, every room was as shown on their website.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Jock-Inn Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f12d2a827eb0f06083bf1886af15fed563ba125c71ef8e0875858fc49ddbee66358915644f534411d2f5f5195175e82ec14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 40 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.11188 26.19977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang