+48
Gastehuis in Park West

Jock-Inn Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Liezel K
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Fantasties. Ons het heerlik gebly, alles was perfek en almal het uit hulle pad gegaan om ons te help en akkommodeer. Ons sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel K
1 nag
5.0
Jul 2026

10 uit 10. Ons het so lekker hier gebly! Hulle het ontbyt gegee, ons wasgoed gewas en niks was te veel moeite vir die mense nie. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2026

Netjies. Uitstekende ligging vir my wat hospitaal toe was. Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Best customer service. Welcoming and well-trained reception, next to the university.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Queeneth P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Excellent. It was a pleasure to stay there, every room was as shown on their website.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Gerieflik. Baie gerieflike verblyf naby Grey College. Veilig en naby plaaslike eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorita N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Vreeslik lekker! Ons het baie lekker gebly en ons kon die rugby kyk, en dit was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lwazi X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2026

Great deal stay. We had a very good time at Jock-Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robbie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Retha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 27 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f12d2a827eb0f06083bf1886af15fed563ba125c71ef8e0875858fc49ddbee66358915644f534411d2f5f5195175e82ec14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 40 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.11188 26.19977
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang