+28

Jock Safari Lodge

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Fitzpatrick’s at Jock - Fitzpatrick's Villa
Tariewe sluit 2 wildritte per dag (1 in die laatmiddag en 1 vroeg in die oggend), wandelings, alle maaltye insluitend middagtee voor die laatmiddagwildrit, 'n unieke boma-aandete, 'n verskeidenheid drankies en koeldranke op die wildritte in.

Tariewe sluit die verpligte ingangsfooi vir die Krugerwildtuin uit.

Alle besprekings wat vanaf 25 Mei 2021 tot en met 8 Junie 2021 vir verblyf tot 30 September 2021 gemaak word, sluit alle alkoholiese drankies uit.
Main Jock Lodge

Huisreëls

Tarief sluit nie 'n verpligte Krugerwildtuin-ingangsfooi in nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 28 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 28 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 28 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Between Skukuza and Malelane, Southern Area of Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 30 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABQbP1GYm4u9E8OEr3J918mTXpVoAqxeYnznRjXJVlIrZDQIdym?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R28 170 per nag, vir 2 mense Between Skukuza and Malelane Southern Area of Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.216562954546 31.56415666634

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang