Jock Safari Lodge
Beskrywing
Die afgeleë grasdaksuite bied privaatheid en word omring deur welige bome en rietmure. Dit bied toegang tot 'n privaat dek met 'n plonspoel, dagbed en 'n pragtige uitsig oor die droë rivierbed. Die suite het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n buitestort en bad. Die suite het ook lugversorging, 'n yskassie, haardroër, japonne, pantoffels, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit 2 wildritte per dag (1 in die laatmiddag en 1 vroeg in die oggend), wandelings, alle maaltye insluitend middagtee voor die laatmiddagwildrit, 'n unieke boma-aandete, 'n verskeidenheid drankies en koeldranke op die wildritte in. Tariewe sluit die verpligte ingangsfooi vir die Krugerwildtuin uit. Alle besprekings wat vanaf 25 Mei 2021 tot en met 8 Junie 2021 vir verblyf tot 30 September 2021 gemaak word, sluit alle alkoholiese drankies uit.
Huisreëls
Tarief sluit nie 'n verpligte Krugerwildtuin-ingangsfooi in nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die intieme Fitzpatrick Lodge is stylvol ingerig en bied 'n privaat villa-ervaring. Dit is ideaal vir die eksklusiewe gebruik van klein groepe of gesinne. Die villa het sy eie personeel en aangewese wildgids met 'n privaat wildkykvoertuig wat 2 begeleide wildkykritte daagliks aanbied sodat gaste die 6000 hektaar privaat konsessie kan besigtig wat bekendstaan vir die opwindende besigtigings van die Groot 5 en ander interessante wild.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe sluit 2 wildritte per dag (1 in die laatmiddag en 1 vroeg in die oggend), wandelings, alle maaltye insluitend middagtee voor die laatmiddagwildrit, 'n unieke boma-aandete, 'n verskeidenheid drankies en koeldranke op die wildritte in. Tariewe sluit die verpligte ingangsfooi vir die Krugerwildtuin uit. Alle besprekings wat vanaf 25 Mei 2021 tot en met 8 Junie 2021 vir verblyf tot 30 September 2021 gemaak word, sluit alle alkoholiese drankies uit.
Huisreëls
Tarief sluit nie 'n verpligte Krugerwildtuin-ingangsfooi in nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Between Skukuza and Malelane, Southern Area of Kruger National Park, Skukuza, 1350, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 30 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang