Keurbooms Getaway Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
D D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beveel met oop gemoed aan. Baie aangenaam, jammer ons het nie langer gebly nie. Eenheid keurig netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mavis E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Awesome. Perfect and very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene Keyser K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons het alles gekry wat ons voor gehoop het, en nog meer. Die verblyf was 100%. Daar is beslis geen tekort in die eenheid nie. Ek kan dit beslis aanbeveel, die dekor is pragtig, skoon, netjies en ons het heerlik geslaap. Baie dankie vir elke stukkie moeite wat gedoen is in hierdie eenheid. Ons sal beslis weer van dit gebruik maak. Dit was heerlik om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Sal weer gaan. Rustig, netjiese blyplek, sekuriteits personeel baie vriendelik en behulpsaam, so rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mercia H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Stylvol en gerieflik. Pragtige, goed ingerigte verblyf. Maklike stappie na die pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Aangename ervaring. Verblyf was meer as wat ek nodig gehad het. Skoon, gerieflik en alles gehad wat ek kon benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Signet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic. We absolutely loved our stay. The decor and bed were fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chivago C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Excellent all around, thanks U. Hi, ons het lekker gebly. Al's was uitstekend, rustigheid en die ope lug en plek is baie mooi. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermien V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Neat and tidy, perfect for a couple. Has all the new kitchen appliances. Perfect, although we only used it as a stopover. Pity we couldn't explore the area. The bonus was the choice of DStv channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Awesome. Baie dankie, ons het baie lekker gebly en alles was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 280

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Main Road, H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dbe9f732178be2c08ffe11f921f7ca23f2a78c5fecae51ea2657557123f8f20ca22ddbf1548e0d5caceb2a237381b504b4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 1 Main Road H5 and H6 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.009440126787 23.422437363264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang